top of page
Ons voel hierdie is ons leuse vir hierdie dekade - hou op jou mure hoër bou en maak jou tafel langer, want daar is altyd nog plek aan ons tafel.
Hierdie een was aanvanklik geskryf vir vriende van ons se televisie reeks. Ons het dit later verwerk en van die lirieke verander om dit saam met die PREDIKER album uit te gee
Plek aan my tafel
Vriende raak familie
Hier in die naam van geselligheid
Gister is gister, vandag i hoop
Gesondheid op môre
Ek is, want jy is
Ons het nou hierdie lewe, deel dit
Daar's nog plek aan my tafel
Laat die fees jou vry maak
Ons bêre ons worries vir later
Vanaand is die aand en vandag is hoop
Gesondheid op môre
bottom of page